Hierdie pakkette is UNCAPPED maar het 'n FUP / SoftCap - Wat beteken dit?
FUP staan vir "Fair Usage Policy" en het dieselfde betekenis as "SoftCap" - Dit beteken dat jou internet nie sal stop na die FUP / SoftCap bereik is nie, die data bly onbeperk, dis net die lynspoed wat stadiger gemaak word
![]() |
Ingesluit |
|
![]() |
Gratis opsioneel |
|
![]() |
Nie beskikbaar nie |