Plaaslike ISP · Pretoria-Oos

Internet wat werk.
Ondersteuning wat omgee.

Datonet lewer vinnige draadlose en vesel-internet aan huise en besighede in Pretoria-Oos — met regte mense wat antwoord wanneer jy bel.

Plaaslik in Pretoria-Oos
Ondersteuning tot 21:00
Geen FUP op vesel
Ons eie netwerk
Ons Netwerke

Kry Datonet internet konneksie op die volgende netwerke

Wie is ons?

Plaaslike mense. Plaaslike diens. Betroubare verbindings. Sedert 2017 verbind ons huishoudings en besighede met die wêreld.

Datonet is 'n plaaslike internetdiensverskaffer wat internet-, VoIP- en IT-dienste aan huise en besighede in Pretoria-Oos en omliggende gebiede lewer.

08:00–21:00Tegniese ondersteuning, Ma–Vr
Geen FUPOp elke veselpakket
100%Plaaslik · Pretoria-Oos